Nou op die lug

Aan die brand

20:00-21:00

Interaktief

Resepte

  • Speserymengsel vir lamtjops
    Speserymengsel vir lamtjops
    Saterdag 15 Februarie 2020
    Program: Reis sonder grense
    Gradering uit 10:
     
    (11 stemme)
  • Hierdie resep is genoeg om 'n glasvlessie vol te maak om te hou vir 'n paar braaie.

  • Bestanddele

    ¼ koppie (60 ml) koljandersaad
    ¼ koppie (60 ml) komynsaad
    ¼ koppie (60 ml) Maldon soutvlokkies
    ¼ koppie (60 ml) growwe swartpeper

    Metode

    Rooster die koljander- en komynsaad oor lae hitte in 'n swaarboompan tot lig gerooster.
    Meng al die bestanddele saam in 'n stamper en vysel of voedselverwerker tot 'n growwe poeier.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR