Resepte

  • Heila se blou bulletjie  (varknek met bloukaas)
    Heila se blou bulletjie (varknek met bloukaas)
    Woensdag 13 Maart 2019
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 2
    Gradering uit 10:
     
    (15 stemme)
  • Ons het iemand nodig om lief te hê. Iets om voor te hoop. En iets om te doen daagliks. (Anoniem)

  • Bestanddele

    2 x 200 g varkneksteaks
    mosterd
    bloukaasslaaisous
    olywe, gekap
    rooiwyn
    tandestokkies

    Metode

    Smeer steaks met mosterd.
    Sprinkel slaaisous oor.
    Rol op, steek vas met tandestokkie.
    Plaas in oondbak, met bietjie rooiwyn onder in.
    Sit deksel op.
    Bak vir 40 minute teen 180 grade.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR