Resepte

  • Fase 4-vis
    Fase 4-vis
    Maandag 11 Februarie 2019
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 4
    Gradering uit 10:
     
    (24 stemme)
  • Dit is nie belangrik dat ek van jou hou nie. Dit is belangrik dat jy van jouself hou. (Byron Katie)

  • Bestanddele

    4 gevriesde stokvisfilette
    12 tot 16 tamatieskywe
    sout en peper
    5 mm laag botter, in 4 blokkies gesny
    1 koppie melk
    1½ koppie sterk cheddarkaas, gerasper

    Metode

    Plaas die filette in 'n oondbak.
    Sprinkel sout en peper oor.
    Pak die tamatieskywe bo-op.
    Plaas botterklontjies bo-op.
    Voeg die melk by.
    Bedek met foelie.
    Bak teen 180 grade vir 25 minute.
    Haal die foelie af, en sprinkel die kaas oor.
    Rooster vir 15 minute.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR