Resepte

  • Rian se krummelpap
    Rian se krummelpap
    Maandag 11 September 2017
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 2
    Gradering uit 10:
     
    (25 stemme)
  • Jy moet jou vriende soos jou boeke kies. Hulle moet min wees, en jy moet hulle met die hand kies. (CJ Langenhoven)

  • Bestanddele

    1 koppie mieliemeel
    1½ koppie water
    sout

    Metode

    Plaas die mieliemeel in 'n mikrogolfbak. Gooi dit versigtig in sodat dit 'n "toring" vorm.
    Voeg die water om die toring.
    Mikrogolf op hoog vir 2 minute.
    Vlok dit met 'n vurk.
    Mikrogolf op hoog vir 2 minute.
    Bedien met chakalaka en boerewors.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR