Resepte

  • Diana se steak-inni-oond
    Diana se steak-inni-oond
    Donderdag 20 April 2017
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (28 stemme)
  • Bestanddele

    paar stukke tenderised steak
    soetrissiesous
    suurlemoensap
    1 ui, in kwarte gesny
    1 lemoen, in kwarte gesny

    Metode

    Plaas die steak in 'n oondbak en bedruip dit met die suurlemoensap en soetrissiesous.
    Plaas die uie- en lemoenkwarte aan die kant van die bak.
    Bak teen 180 grade vir 20 minute.
    Bedien met aartaappels of rys, en groente.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR