Resepte

  • Rina se vissoufflé (Sardyngebak)
    Rina se vissoufflé (Sardyngebak)
    Donderdag 16 Februarie 2017
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (22 stemme)
  • Bestanddele

    4 middelmatige aartappels
    1 x 410 g sardyne in tamatiesous
    2 eiers, geskei
    kaas, opsioneel

    Metode

    Kook die aartappels tot gaar, maak dit fyn.
    Vlok die sardyne., en meng dit met die aartappel.
    Voeg die eiergeel by.
    Klits die eierwit tot styf, en vou dit in die mengsel in.
    Plaas in 'n oonbak en strooi die kaas bo-oor.
    Bak teen 180 grade vir 30 minute.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan ‘n vriend


STUUR