Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
e-pos aan ateljee
-
YouTube
-
Programme op CD
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Potgooi Soek
-
Elsenburgforum 2 April 2016
Saterdag 2 April 2016Chris Viljoen gesels met die landbouweerkundige Dudley Rowswell oor sy loopbaan wat oor 45 jaar gestrek het.
-
Elsenburgforum 26 Maart 2016
Saterdag 26 Maart 2016Chris Viljoen vind meer uit oor die sukses met Werk vir vleilande in die ariede parke van die Noord-Kaap.
-
Elsenburgforum 19 Maart 2016
Saterdag 19 Maart 2016’n Projek is tans aan die gang om die totale oppervlakte onder besproeiing in Suid-Afrika op te dateer, aangesien die laaste beraming in 1992 plaasgevind het.
-
Elsenburgforum 12 Maart 2016
Saterdag 12 Maart 2016Die natuur se gratis bestuiwingsdiens kan beter benut word deur die aanplant van stroke blomplante.
-
Elsenburgforum 5 Maart 2016
Saterdag 5 Maart 2016Chris Viljoen kyk na veldlammers teenoor lamhokke, en die waarde van garskweekhuise om voeding aan te vul.
-
Elsenburgforum 27 Februarie 2016
Saterdag 27 Februarie 2016Hoe baat boere by die eiendombelasting wat hulle aan munisipaliteite betaal?
-
Elsenburgforum 20 Februarie 2016
Saterdag 20 Februarie 2016’n Volhoubare bedryfsinisiatief om kelderassistente op te lei, groei steeds ná 30 jaar.
-
Elsenburgforum 13 Februarie 2016
Saterdag 13 Februarie 2016Chris Viljoen kyk na die sukses wat behaal is met die bewaring in landbou-program in die Namakwadistrik.
-
Elsenburgforum 6 Februarie 2016
Saterdag 6 Februarie 2016Chris Viljoen kyk na die die SA Landbou Onderwysersvereniging se kongres by Hoër Landbouskool Oakdale.
-
Elsenburgforum 30 Januarie 2016
Saterdag 30 Januarie 2016Hoe verloop onderhandelings met die SKA in die Noord-Kaap? Boere moet hulle plase aan die einde van 2017 verlaat.