Interaktief
SMS:45889
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
- WhatsApp:
076-536-6961 - (slegs teks en stemboodskappe)
Potgooi Soek
-
Genoeg is genoeg! 31 Desember 2018
Maandag 31 Desember 2018Dit lyk asof boelies oral voorkom: op skool, by die werkplek, in die huwelik, selfs in die kuberruimte. Is daar ‘n teenvoeter vir boelies? Phil Loots en dr. Rodney Seale probeer om saam met kundiges antwoorde op hierdie vraag kry.
-
Genoeg is genoeg! 24 Desember 2018
Maandag 24 Desember 2018Al kom boelies soms vermakerig, aanvallend of onbeskof voor, lyk dit tog of daar diep binne-in hulle ‘n mens is - die regte hy of sy, wat anders kan wees. Sal die regte jy opstaan?
-
Genoeg is genoeg! 17 Desember 2018
Maandag 17 Desember 2018Indien dit moontlik kon wees om 'n boelie te laat afsien van sy optrede, en eerder vriendelik en ondersteunend teeoor ander op te tree, sou jy seker kon kry wat genoem word: “dametjies en here,” of soos in Engels: “ladies and gentlemen.” Maar is dit moontlik?
-
Genoeg is genoeg! 10 Desember 2018
Maandag 10 Desember 2018Almal praat van die boelieprobleem en die slagoffers daarvan, maar watter hulp is daar vir die boelie self? Phil Loots en dr. Rodney Seale gesels met ‘n maatskaplike werker en ander kundiges hieroor.
-
Genoeg is genoeg 3 Desember 2018
Maandag 3 Desember 2018Wat doen skole om die boelieprobleem aan te pak? Phil Loots en dr. Rodney Seale praat hieroor met skoolhoofde, kinders en ‘n maatskaplike werker.
-
Genoeg is genoeg! 26 November 2018
Maandag 26 November 2018Watter sielkundige impak het boelie op die slagoffer, en waarom doen boelies dit?
-
Genoeg is genoeg! 19 November 2018
Maandag 19 November 2018Met al die positiewe dinge oor die tegnologie wat bly ontwikkel, is daar ook die skrikwekkende misbruik daarvan, veral deur boelies. Phil Loots en dr. Rodney Seale praat met kundiges oor kuberboelies.
-
Genoeg is genoeg! 12 November 2018
Maandag 12 November 2018Daar word baie oor boelies gepraat, maar is dit iets wat net op skool gebeur? Phil Loots en dr. Rodney Seale praat hieroor met jonger én ouer mense.
-
Genoeg is genoeg! 5 November 2018
Maandag 5 November 2018Hoe gemaak as my kind by die skool, of ek by die werk geboelie word? Kan die boelie aangekla word? Phil Loots en dr. Rodney Seale praat met ‘n prokureur en advokaat hieroor.
-
Genoeg is genoeg! 29 Oktober 2018
Maandag 29 Oktober 2018Phil Loots en dr. Rodney Seale kyk na die probleem van onderwysers wat geboelie word.