Interaktief
SMS:45889
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
- WhatsApp:
076-536-6961 - (slegs teks en stemboodskappe)
Potgooi Soek
-
Hersiening: Lewenswetenskap 12 November 2015
Donderdag 12 November 2015Graig-Lee Smith en Lorraine Kuun doen hersiening van planthormone, die reaksie op die omgewing (plante), en evoulsie.
-
Hersiening: Besigheidstudie 10 November 2015
Dinsdag 10 November 2015Stella Brink gee wenke oor wat matrikulante in vanjaar se vraestel kan verwag.
-
Hersiening: Afrikaans 9 November 2015
Maandag 9 November 2015Meneer van der Merwe fokuspunte op probleemareas in Vraestel 2 en 3.
-
Hersiening: Lewenswetenskap 5 November 2015
Donderdag 5 November 2015Graig-Lee Smith en Juffrou Lorraine Kuun doen hersiening van menslike voortplanting, lewensprossese en die mens se senuweestelsel.
-
Hersiening: Besigheidstudies 3 November 2015
Dinsdag 3 November 2015Arehan Brand gesels met Juffrou Stella Brink, wat wenke gee oor hoe om die vraestel te beander.
-
Hersiening: Rekeningkunde 2 November 2015
Maandag 2 November 2015Meneer Barry Harold gee algemene wenke ter voorbereiding vir die eindeksamen.
-
Hersiening: Fisiese Wetenskappe 1 November 2015
Sondag 1 November 2015Johan van Lill gesels vir oulaas met Henry Welman, ’n vakadviseur, oor elektrolise en ewewig.
-
Hersiening: Wiskunde 29 Oktober 2015
Donderdag 29 Oktober 2015Graig-Lee Smith en Janitha de Kock bespreek die eksamenriglyne vir vir beide vraestelle.
-
Hersiening: Geografie 27 Oktober 2015
Dinsdag 27 Oktober 2015Arehan Brand gesels met Johan Siljeur oor Vraestel 2 van die Februarie / Maart 2015 eksamen. Hy gesels ook met Isabé Botes van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor hoe om van eksamenstres ontslae te raak.
-
Hersiening: Rekeningkunde 26 Oktober 2015
Maandag 26 Oktober 2015Meneer Barry harold behandel Vraag 3 van die Maart 2015 Vraestel.