21:10-22:00
Niks is gevind nie
Ja
Nee
STEM UITSLAG VORIGE
Ja: 68%
Nee: 32%
Stemme: 201
DIEN IN
Een ding is nou maar wors, soos ons destyds altyd op skool gesê het: WONDERLUS gaan kontroversie veroorsaak. Dit neem, nes JOHNNY IS NIE DOOD NIE, die Afrikaanse rolprente na plekke waar hy nog nooit was nie. Dit eksperimenteer met styl, dialoog, jukstaposisie van tyd en brutale openhartigheid soos min ander Afrikaanse rolprente. Daarvoor moet dit geloof word. Maar voornemende kykers moet weet .