Potgooi Soek

SOEK

Datums
calendar calendar
Gevorderde Soek ▾ SOEK HERSTEL
  • RSG Landbou 4 Julie 2018
    RSG Landbou 4 Julie 2018
    Woensdag 4 Julie 2018

    Dr. Raphael Karuaihe van die JSE praat oor risikobestuur en die rol wat kommoditeitsafgeleide instrumente in die mark speel. Teneil Hurter van die Universiteit van Pretoria het tydens die Rooivleisprodusente-organisasie se kongres in die Noord-Kaap gepraat oor die belangrikheid van handelsmerke in die vleisbedryf. En Lise Roberts praat met dr. Francois Koekemoer van Sensako oor navorsing wat gedoen word oor koringteling.