Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
e-pos aan ateljee
-
YouTube
-
Programme op CD
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Potgooi Soek
-
DJ Gwen C
Maandag 18 Januarie 2016DJ Gwen C is 'n plattejoggie wat die wêreld aan die brand kan speel. Sy het op die ouskool-manier leer DJ, en doen tans digitale mengwerk.
-
Stefan Viljoen
Maandag 28 Desember 2015Van 'n klein begin tot deel van een van die wêreld se top DJs se nuwe album... Dit was 'n besondere jaar vir Stefan Viljoen en hy kyk terug in diè onderhoud na sy prestasies en ook wat 2016 kan inhou.
-
DJ Sharmila
Maandag 21 Desember 2015Sedert ons laas met Sharmila gesels het, het haar loopbaan tot so mate uitgebrei dat sy nou al in veral Suid-Amerika ‘n bekende platejoggie is, sy vertel ons hoe dit gebeur het.
-
Holi One Color Festival
Maandag 20 April 2015Ettienne Ludick en DJ Nuts gesels met Jason van die Holi One Color Festival, ‘n dansfees waar mense mekaar met gekleurde poeier gooi terwyl hulle dans. Dit vind in Mei in Johannesburg plaas.
-
-
Compilation of Atmosphere
Maandag 12 Januarie 2015Ettienne Ludick en DJ Nuts gesels met die lede van Compilation of Atmosphere oor hulle musiek.
-
Steven Tyler
Maandag 24 November 2014Ettienne Ludick praat met die rocklegende Steven Tyler oor die Kings of Chaos-toer volgende maand in Suid-Afrika.
-
Duff McKagen
Maandag 3 November 2014Die Kings Of Chaos-supergroep is oppad na Suid-Afrika. Duff McKagan, baskitaarspeler van Guns 'n Roses in die jare negentig is deel van die groep en het met Ettienne Ludick gesels van Los Angeles af.
-
Dirkie Coetzee
Maandag 13 Oktober 2014Dirkie Coetzee, is oppad na een van die grootste internasionale dansfeeste in die wêreld. Ettienne Ludick en resident DJ Hein Pienaar het met hom gesels.
-
Oppikoppi 20
Maandag 28 Julie 2014Ettienne Ludick praat met Carel Hoffman en Misha Loots van Oppikoppi oor die 20ste jaar van hierdie musiekgebeurtenis.