Interaktief
SMS:45889
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
- WhatsApp:
076-536-6961 - (slegs teks en stemboodskappe)
Potgooi Soek
-
Groenvingers 30 November 2019
Saterdag 30 November 2019Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lugplante, binneshuiseplante en onkruiddoders. die plant van die week is Herbalicous Blaarslaai.
-
-
Omgewingspraatjie 30 November 2019
Saterdag 30 November 2019Prof. Juaneé Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika Dag.
-
Wiele 30 November 2019
Saterdag 30 November 2019Nico Smit praat oor die voorbereidings wat jy moet tref voor jy met vakansie vertrek.
-
Wiele 23 November 2019
Saterdag 23 November 2019Nico Smit praat oor Tesla se nuwe omstrede futuristiese Cybertruck.
-
Groenvingers 23 November 2019
Saterdag 23 November 2019Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van pekanneutbome; die beskerming van vyebome teen voëls; die herstel van bome wat deur weerlig getref is of deur wind omgewaai word; en hoe plante se wortels nutriënte uit die grond en water opneem. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner' Pyramid.
-
-
Ongewingspraatjie 23 November 2019
Saterdag 23 November 2019Prof. Juaneé Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van verbuikers se koopgewoontes.
-
-
Omgewingspraatjie 16 November 2019
Saterdag 16 November 2019Prof. Juaneé Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingsvriendelike funksies.