|
Welkom by RSG se potgooie! Hier sal jy die beste van ons gewilde programme
kry wat jy kan aflaai en rustig in jou eie tyd na kan luister. Ontdek
programme wat jou belangstelling prikkel, jou brein voed en jou emosies raak!
As jy iTunes gebruik, klik op die Teken in met iTunes skakel by elke program
hieronder om toegang tot die potgooie te kry. iTunes kan afgelaai word by
http://www.apple.com/itunes/download/.
As jy ander potgooisagteware het soos Juice of Doppler moet jy die “voer”
van die potgooi byvoeg in jou sagteware. Die “voer” is die adres wat
hieronder by elke program langs die oranje RSS knoppie verskyn. Jy moet
hierdie adres in jou potgooi-sagteware sny en plak. Hoe jy dit doen, sal
afhang van jou sagteware, maar wees op die uitkyk vir knoppies of skakels
wat sę "Add" of "Subscribe".
|
|
Aanderediens |
|
|
‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.
|
|
|
|
|
|
|
|
Aandmeditasie |
|
|
‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.
|
|
|
|
|
|
|
|
Die tale wat ons praat |
|
|
Aktuele sake en interessanthede oor die Afrikaanse taal word bespreek. Daar word gesels oor verskillende variëteite van Afrikaans, bv. die taal van die wet, van die ekonomie, van die onderwys, maar ook streek- en groeptale kry aandag. Van tyd tot tyd word luisteraars genooi om in te bel met hulle taalprobleme of -sienings, en word seldsame uitdrukkings bespreek.
|
|
|
|
|
|
|
|
Dieremaniere |
|
|
'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.
|
|
|
|
|
|
|
|
Dossier |
|
|
Dossier ondersoek en reflekteer aktuele kwessies waar burgerlikes saamstaan, saamwerk en saambou as 'n Suid-Afrikaanse gemeenskap om die milieu van misdaad om te swaai.
|
|
|
|
|
|
|
|
Finansiële Fokus |
|
|
'n Oorsig van die week se gebeure op die wêreld se finansiële markte.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Afrikaans |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Algemeen |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Besigheidstudies |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Dramakuns |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Ekonomie |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Gasvryheidstudies |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Geografie |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Lewensoriëntering |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Lewenswetenskappe |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Rekeningkunde |
|
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Toerisme |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Verbruikerstudie |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hersiening 2010: Wiskunde |
|
|
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Hoe verklaar jy dit? |
|
|
Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap.
|
|
|
|
|
|
|
|
Islam in Fokus |
|
|
'n Besprekingsprogram gerig op die Moslemgemeenskap.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kleutertyd |
|
|
‘n Program vir voorskoolse kinders waar verhale vertel word van Karel Kabouter en sy dieremaats, met ‘n Christelike toepassing na elke storie.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kommentaar |
|
|
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kopskuif |
|
|
’n Program vir positiewe 55-plussers met woema, wat bereid is om ’n kopskuif te maak en ‘n opwindende en passievolle lewe te leef.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kortom |
|
|
’n Program waarin kortverhale voorgelees word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Kruis en dwars |
|
|
'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
|
|
|
|
|
|
|
|
Laataandmeditasie |
|
|
‘n Laataand boodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se woel en werskaf.
|
|
|
|
|
|
|
|
Leefwęreld van die Gestremde |
|
|
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
|
|
|
|
|
|
|
|
Leeskring |
|
|
'n Program oor skrywers en digters.
|
|
|
|
|
|
|
|
Loslip |
|
|
'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!
|
|
|
|
|
|
|
|
Middagvervolgverhaal |
|
|
'n Vervolgverhaal van 40 episodes.
|
|
|
|
|
|
|
|
Monitor |
|
|
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
|
|
|
|
|
|
|
|
Naweekaktueel |
|
|
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
Oggenderediens |
|
|
‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.
|
|
|
|
|
|
|
|
Oggendmeditasie |
|
|
‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.
|
|
|
|
|
|
|
|
Ommie Tafel |
|
|
'n Kosprogram vir fynproewers.
|
|
|
|
|
|
|
|
Ons en die Ekonomie |
|
|
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van die ekonomie en hoe dit jou sak raak.
|
|
|
|
|
|
|
|
Pixel |
|
|
Kenners vertel jou hoe om jou kamera reg te gebruik om beter foto's te neem.
|
|
|
|
|
|
|
|
Poen en Toekie |
|
|
Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.
|
|
|
|
|
|
|
|
Praat Saam |
|
|
PRAAT SAAM is 'n forum vir demokrasie in aksie. Dis die kans vir elke burger om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.
|
|
|
|
|
|
|
|
Radioteater |
|
|
Teater van die verbeelding.
|
|
|
|
|
|
|
|
Rand en Sent |
|
|
Die program is gemik op die klein- en middelslagsakesektore in Suid-Afrika.
|
|
|
|
|
|
|
|
Ratels |
|
|
RATELS is RSG se eerste volwaardige jeug-vervolgverhaal uit die pen van Leon van Nierop. Jan-Lourens is ‘n seun wat rebels is teenoor sy pa. Ná ‘n onderonsie word hy na ‘n skool gestuur waar leerders opgelei word om hulleself teen boelies te verdedig. Dáár ontmoet hy die raarste groep mense wat nog ooit in ‘n skool was. RATELS is ‘n jeugverhaal vir vandag oor vandag, spesiaal vir tieners.
|
|
|
|
|
|
|
|
Rekenaarrubriek |
|
|
Die jongste gebeure in die wêreld van rekenaars en inligtingstegnologie word bespreek. Kontak RSG se Rekenaarrubriek by rekenaar@rsg.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
RSG Dokumentęr |
|
|
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste.
|
|
|
|
|
|
|
|
RSG Kuns |
|
|
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
|
|
|
|
|
|
|
|
Spektrum |
|
|
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
|
|
|
|
|
|
|
|
Sterre en Planete |
|
|
Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.
|
|
|
|
|
|
|
|
Styl met RSG |
|
|
Stylguru Hannon Bothma + Stylvolle Jacqui January = Die jongste mode- en styltendense!
|
|
|
|
|
|
|
|
Tjailatyd |
|
|
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.
|
|
|
|
|
|
|
|
Vroegoggendmeditasie |
|
|
‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.
|
|
|
|
|
|
|
|
Wat sę die Dokter? |
|
|
'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
|
|
|
|
|
|
|
|
Wat sę die Prokureur? |
|
|
'n Span regskenners bespreek regsaspekte en -probleme.
|
|
|
|
|
|
|
|
Woelige Vingers |
|
|
'n Wetenskapprogram vir kinders tussen agt en 12 jaar. Die program wil hulle vaardighede ontwikkel, weetgierigheid bevredig en hulle laat verstaan dat hulle nie bang hoef te wees om ondersoek te doen na dinge wat hulle wil weet nie.
|
|
|
|
|
|
|
Voorwaardes vir die gebruik van RSG se
klanklęers:
RSG, deur die SABC, gee aan jou 'n nie-eksklusiewe
lisensie om hierdie klanklęers af te laai. Jy mag
dit nie kopieer, reproduseer, redigeer, aanpas,
verander, publiseer, uitsaai, versend, aan die
publiek beskikbaar stel of dit op enige manier
gebruik nie, behalwe vir jou eie persoonlike,
nie-kommersiële doeleindes.
Jy mag nie die klanklęers aflaai of gebruik nie
vir die doel om iets te bevorder, adverteer,
ondersteun of om 'n verband te impliseer tussen
jou (of enige derde party) en RSG of die SABC, sy
agente en werknemers. Die SABC en RSG sal nie
verantwoordelik wees vir enige verlies of skade
wat jy mag ly as gevolg van die aflaai en gebruik
van hierdie klanklęers nie.
|