Ooggetuie Foto's en Video's

VideoVastrap Zebra

Ons was besig om zebras af te neem Saterdag in Addo Olifant Nasionale Park .Willem Viljoen se boeremusiek program VASTRAP was aan op die radio. Die vensters was oop, toe kom die zebras nader geloop, en dis hoe hierdie twee ook die musiek van Japie Loubser terdee geniet het...

twitter facebook
Datum:
7 Mei 2018
Sender:
Anton Swanepoel
Kategorie:
Snaaks
Gesien:
3936
Gradering: