Ooggetuie Foto's en Videos

VideoThai seuns na 9 nege dae in grot opgespoor

Die eerste oomblikke toe die reddingspan die seuns in die grot kry. Dit gaan blykbaar 3 tot 4 maande neem om hulle uit te kry. Hulle moet geleer word om te duik en te swem. Al die tonnels wat na die grot lei, is vol water.

twitter facebook
Datum:
3 Julie 2018
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
2646
Gradering: