Nou op die lug

Oggendstemming

05:00-06:55

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoWas dit 'n UFO?

Het enigiemand al vanoggend snaakse mannetjies of sirkels op hul plase gesien? Ek is seker ek het gisteraand 'n UFO bo Redelinghuys gesien. Dit het flikkerende rooi en groen ligte gehad, was net so hoog soos die ander sterre en het vinnig heen en weer beweeg. Wat dink jy kon dit gewees het?

twitter facebook
Datum:
7 September 2020
Sender:
Hein Schmidlin
Kategorie:
Ruimte
Gesien:
791
Gradering: