Ooggetuie Foto's en Video's

VideoOorkom hoogtevrees

As jy ooit in Bangkok 'n draai maak en jy wil iets opwindends doen, is hierdie verseker 'n opsie. Op die 78ste vloer, ongeveer 314 meter in die lug kan jy op 'n glasvloer loop of net die uitsig geniet.

twitter facebook
Datum:
27 April 2019
Sender:
Nil Visser
Kategorie:
Pret
Gesien:
2405
Gradering: