Ooggetuie Foto's en Video's

VideoAs dit reën in die Tankwa Karoo...

As dit ren in die Tankwa Karoo, dan ren dit behoorlik! Oorspronklike video aan my op WhatsApp gestuur deur Hennie Gerber, dit kom blybaar van Pierre Schoeman. Ek het die klankbaan so bietjie gesensor en die beeld so effens inge-zoom.

twitter facebook
Datum:
11 Maart 2019
Sender:
Willie Koorts
Kategorie:
Weer
Gesien:
1324
Gradering: