Ooggetuie Foto's en Video's

VideoMoenie kyk as jy engtevrees het nie...

Hierdie video wys die omstandighede waaronder die reddingswerkers in Thailand moes werk om die vasgekeerde kinders uit die grot te red. Die water in hierdie grot in Amerika is helder. In die Thailand was die water troebel, wat dit nog moeiliker gemaak het om deur nie nou tonnels te swem.

twitter facebook
Datum:
11 Julie 2018
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
5759
Gradering: