Nou op die lug

Dis opera

21:10-23:00

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoJasper sny gras

Jasper was my Jack Russel. Was 14 jaar oud toe hy oorlede is. Was mal oor wiele. Elke wiel is gejaag en gebyt. Dit het begin toe hy as klein hondjie onder 'n vriend se motorfietswiele beland het. Dink hy het toe kwaad geword vir 'n wiel. Stoot jy die kruiwa, braaier of enige dinge met wiele, dan sal hy die wiele byt.

twitter facebook
Datum:
30 Januarie 2020
Sender:
Martin Nel
Kategorie:
Troeteldiere
Gesien:
2129