Wildeklawer skenk kos en voer aan droogtegeteisterde gebiede
Datum:
8 Februarie 2019
Sender:
Nicolene Botha
Kategorie:
Mense
Gesien:
695
Gradering:

Wildeklawer skenk kos en voer aan droogtegeteisterde gebiede

Wildeklawer se werkers het hulle tyd geskenk as bydrae tot droogtehulp aan Rietbron, Williston en Springbok, waar mens en dier vergaan van die honger. Die plaas het vyf vragte groente en mieliereste geskenk om verligting te bring. Kelrn Vervoer, Nito Energy, Voermol, Obaro Hartswater en KLK Upington het almal tot die poging om verligting te bring, bygedra