Wilde brander
Datum:
17 Junie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Sport
Gesien:
1592
Gradering:

Wilde brander

Aussie Laura Macaulay het pas Wes-Australië se ‘wildste’ brander gery – die eerste vrou wat dit kon regkry. Die brander is so groot dat dit onmoontlik is om met jou branderplank daarheen te swem – ‘n jetski moet jou uitsleep.