Krokodil van die Krokodilrivier
Datum:
27 Augustus 2019
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Natuur
Gesien:
959
Gradering:

Krokodil van die Krokodilrivier

Ek het die foto van die brug oor die Krokodilrivier af geneem by Malelane, voor the hek na die Kruger Wildtuin. Die visse het naby die reptiel gemaal, maar is nie deur hom gejag nie. Daar was 'n kormorant wat van die visse gevang het.