Wat kyk jy?
Datum:
15 September 2020
Sender:
Sue Pyler
Kategorie:
Natuur
Gesien:
670
Gradering:

Wat kyk jy?

Die foto van n kameelperd wat inloer by sy maat se fotosessie is een van die finaliste in 2020 se fotografiewedstryd vir natuurlewe-komedie.