Gelukkig en tevrede met wat hy het en ook wat hy nie het nie
Datum:
29 Oktober 2018
Sender:
Dot Reinecke
Kategorie:
Mense
Gesien:
1691
Gradering:

Gelukkig en tevrede met wat hy het en ook wat hy nie het nie

Hy woon op die gras op die sypaadjie agter hom net langs 'n vulstasie. Hy het toestemming om van die fasiliteite gebruik te maak. Na 'n lang gesprek met hom, was dit vir my baie hartseer om te hoor hoe hy daar beland het, maar ook inspirerend om te hoor hoe hy sy lot aanvaar en dankbaar is vir die feit dat hy nie totaal deur die gemeenskap verwerp is nie