Trou met my?
Datum:
14 Februarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1743
Gradering:

Trou met my?

'n Boer van Huettenberg in Duitsland het in 2019 sy mielies so geplant dat die spasies tussenin die ja-woord vra, waarna hy sy meisie n hommeltuig oor die gebied laat vlieg het. Sy het ja ges. Dit het sonder hulle medewete op Google Maps verskyn.