Eerste foto van 'n gravitasiekolk (black hole)
Datum:
10 April 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Ruimte
Gesien:
1321
Gradering:

Eerste foto van 'n gravitasiekolk (black hole)

Wetenskaplikes het die eerste foto van 'n gravitasiekolk (black hole) geneem met die Event Horizon-teleskoop, 'n netwerk van agt radioteleskope van Antarktika af tot Spenje en Chili. Meer as 200 wetenskaplikes is by die projhek betrokke.