Die Grimaldis ondersteun die Bokke!
Datum:
29 Oktober 2019
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Mense
Gesien:
1467
Gradering:

Die Grimaldis ondersteun die Bokke!

Prinses Charlene van Monaco het hierdie foto geneem van haar kinders, Gabriella Thérèse Marie and Jacques Honoré Rainier, en haar man, prins Albert, by die Rugby Wêreldbeker-halfeindwedstryd tussen Suid-Afrika en Wallis.