Help n hawelose in die koue
Datum:
6 Julie 2018
Sender:
daleen coetzee
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1295
Gradering:

Help n hawelose in die koue

Mense in Virginia in die Vrystaat met die briljante idee om so die hawelose mense te help..jy kies vir jou n boom en bind n baadjie of n trui om die boom met n boodskappie as jy so voel.