
- Datum:
- 28 September 2018
- Sender:
- Sandra Kotze
- Kategorie:
- Natuur
- Gesien:
- 662
- Gradering:
Sonsopkoms in Pretoria
Hierdie is God se skildery. Elke oggend as ek opstaan is daar 'n nuwe skepping in wording vanaf my stoep in Pretoria, hoe bevoorreg is ek/ons om dit te kan sien en bewonder. God is kunswerk beskikbaar elke dag.