Groen hondjie
Datum:
20 Januarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Troeteldiere
Gesien:
1620
Gradering:

Groen hondjie

n Amerikaanse gesin se Duitse herdershond het n werpsel van agt gehad , maar een hondjie het uitgestaan hy is groen. Sy naam is nou Hulk. Daar is n verduideliking hiervoor: Sy pels is deur die vloeistof in die baarmoedersak gevlek, en sal uitwas.