China se FAST-radioteleskoop
Datum:
13 Januarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Ruimte
Gesien:
978
Gradering:

China se FAST-radioteleskoop

China het Saterdag amptelik sy FAST-radioteleskoop in werking gestel. Die teleskoop in Guizhou is die grootste op aarde so groot soos 30 rugbyvelde. Dit gaan gebruik word vir ruimtenavorsing en in die soektog na lewe op ander planete.