Prinses Charlene koop SA kunstenaar se skildery om honger mense te help
Datum:
8 Mei 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1253
Gradering:

Prinses Charlene koop SA kunstenaar se skildery om honger mense te help

ín Skildery van die Suid-Afrikaanse kunstenaar Conor Mccreedy, wat in 30 minute regstreeks op Instagram geskilder is, pryk binnekort op die mure van prinses Charlene van Monaco se paleis. Die opbrengs gaan aan liefdadigheid.