Bad Kitty
Datum:
27 Januarie 2020
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Troeteldiere
Gesien:
1176
Gradering:

Bad Kitty

’n Diereskuiling in Noord-Carolina in die VSA het besluit om eerlik te wees toe hulle ‘n aanneem-advertensie vir die knorrige Perdita bedink het. “Die węreld se slegste kat” het die gewensde uitwerking gehad, en 50 aansoeke moes oorweeg word.