Wit leeuwyfie
Datum:
8 Januarie 2019
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Natuur
Gesien:
697
Gradering:

Wit leeuwyfie

'n Wit leeuwyfie vas aan die slaap op 'n Sondagoggend. Lion and Rhino Park in Krugersdorp. Die hele trop het geslaap.