Sonsondergang in Mosselbaai
Datum:
2 Julie 2019
Sender:
Morne van der Berg
Kategorie:
Natuur
Gesien:
448
Gradering:

Sonsondergang in Mosselbaai

Die son. Jy sien hom nooit soos hy is nie. Jy sien hom soos etlike minute terug. Terwyl hy nog so vashou aan die berg besef jy, hy is eintlik reeds al weg. So klou ons aan geliefdes wat nie meer daar is nie. So sal ons almal se tyd op die aarde stadig maar seker verbygaan.