Vreemde wese
Datum:
3 Augustus 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
3914
Gradering:

Vreemde wese

n 4,5m-lange vreemde wese wat op n strand in Liverpool uitgespoel het, laat inwoners en wetenskaplikes kopkrap. Dit het vinne en n pels en herhinner aan n koei, walvis , n perd en n donkie en selfs n wese van die buitenste ruim. MailOnline