Proteas geskilder
Datum:
5 Junie 2019
Sender:
Burghita Oberholzer
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
911
Gradering:

Proteas geskilder

Ek het die doek geverf met olie verf. Die doek is reeds verkoop ek wou hom maar net graag gedeel het met almal.