Seldsame besoeker
Datum:
31 Oktober 2019
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Natuur
Gesien:
689
Gradering:

Seldsame besoeker

n Seldsame besoeker aan Suid-Afrika se kus het Woensdag by n strand in Kaappunt rondgewaggel. Di koningspikkewyn is sowat 5,000 km van sy tuiste af.