Wat dink jy gebeur hier?
Datum:
30 September 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1259
Gradering:

Wat dink jy gebeur hier?

Amal dink dis 'n fietsongeluk, maar dis 'n protes teen klimaatsverandering. Hulle noem hulself die Extinction Rebellion.