Wat maak jy in MY nes?!
Datum:
10 Februarie 2019
Sender:
henk schagen
Kategorie:
Natuur
Gesien:
3088
Gradering:

Wat maak jy in MY nes?!

Hierdie bonthoutkapper het hom vir 'n wyle tuisgemaak in een van die vele vinkneste wat gebou is deur hierdie swartkeel geelvink. Die vink was baie ontsteld en het telkemale met groot lawaai verbygevlieg om hom te verwilder. Die bonthoutkapper is 'n gereelde besoeker in ons koorsboom hier in Durbanville.