Shaun Weiss
Datum:
3 Februarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
3904
Gradering:

Shaun Weiss

Diť fotos is van die akteur Shaun Weiss, wat destyds as kind in die Disney-rolprent The Mighty Ducks verskyn het. In die regterkantste foto is hy 36 jaar oud. Hoe oud dink jy is hy in die likerkantste foto?