Bloemfontein panorama
Datum:
25 Oktober 2018
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Geboue
Gesien:
748
Gradering:

Bloemfontein panorama

'n Hoeveelheid foto's wat digitaal aan mekaar gesit is om 'n panorama van Bloemfontein te maak. In die winter van 2018 vanaf Naval Hill geneem.