Iris
Datum:
7 Februarie 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
1866
Gradering:

Iris

Die 97-jarige stylikoon, Iris Apfel, het 'n modelkontrak geteken met 'n agentskap in New York. Sy is bekend vir haar groot brille en kort grys hare. Sy doen ook die dekor van die Withuis. Haar klere en juwele word gereeld uitgestal in die Metropolitan Museum of Art. Netflix het in 1981 'n dokumentÍr oor haar lewe gemaak.