My Skoonpa...Callie Kuhn...'n hele 90jaar oud
Datum:
11 Julie 2019
Sender:
Rita Kuhn
Kategorie:
Mense
Gesien:
882
Gradering:

My Skoonpa...Callie Kuhn...'n hele 90jaar oud

My Skoonpa het op 27 Junie 2019 sy 90ste verjaarsdag gevier....wat 'n voorreg om so oud te word. Hy sit glad nie stil nie....hy is baie besig....