Outeniqua Berge voor die 2018 bande
Datum:
22 November 2018
Sender:
Ampie Reinecke
Kategorie:
Natuur
Gesien:
984
Gradering:

Outeniqua Berge voor die 2018 bande

Hierdie is een van 'n reeks fotos van die Vier Passe wat ek die oggend van 6 Maart 2015 tydens 'n uitstappie geneem het. Die verwoesting wat die brande aangerig het is hartverskeurend!