Wees gewaarsku
Datum:
28 Februarie 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1550
Gradering:

Wees gewaarsku

Die Film en Publikasieraad waarsku ouers om hulle kinders se aanlynaktiwiteit te monitor
vir die Momo-uitdaging. Die karakter gee geheime uitdagings aan kinders wat hulle moet uitvoer.