Golfballetjie
Datum:
4 Oktober 2018
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Sport
Gesien:
709
Gradering:

Golfballetjie

Ons het 'n put-put baan by die werk in Johannesburg. Toe gaan speel ek en my kamera 'n bietjie gholf. Ek het meer as 50 foto's geneem, waarvan net 'n handjievol reg uitgekom het. Die was een van die suksesse.