Uitsig oor die berge
Datum:
7 Oktober 2018
Sender:
Dianne Oosthuizen
Kategorie:
Natuur
Gesien:
554
Gradering:

Uitsig oor die berge

Hanekamberg in die verte. Baie bergklimmers het oor die jare hierdie berg uitgeklim. Agter hierdie berg is die dorp Patensie geleŽ en voor die berg is Kleinpoort en Wolvefontein.